fbpx
 

Shop

Gesalfde: Body Oil / Lyfolie – Worthy

R150.00

Body Oil / Lyfolie – Worthy

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Jy is waardig. Waardig om aanvaar te word. Om lief te hê, om liefgehê te word. Jou waarde lê nie in ander se opinie nie, jou waarde lê in die feit dat God jou geskep het met ‘n plan en dat Hy dit gaan uitvoer.

And I am sure of this, that he who began a good work in you will bring it to completion at the day of Jesus Christ. ~ Phil 1:6

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Laventel, Vanilla & Ylang Ylang

100ml botteltjie

2 in stock

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

All Bitchin’ Merch items are made to order – ensuring you get the right amount of magic in every order. (Up to 7 working days to manufacture.)