Shop

Gesalfde: Body Oil / Lyfolie – Vreesloos

R150.00

Body Oil / Lyfolie – Vreesloos

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Wees jouself, vreesloos, vry. Pak die droom in jou hart aan wat God vir jou gegee het.

Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal gaan wat die Here vir haar gesê het ~ Lukas 1:45

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot, Ylang Ylang, Lemoen

100ml botteltjie

Out of stock

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

All Bitchin’ Merch items are made to order – ensuring you get the right amount of magic in every order. (Up to 7 working days to manufacture.)