Shop

Gesalfde: Body Oil / Lyfolie – Volhard

R150.00

Body Oil / Lyfolie – Volhard

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Daar is altyd hoop. Die lewe druk by tye maar die vrug van volharding sal altyd iets moois inhou en inbou in en vir jou.

Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop. ~ Romeine 5:3

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot, Ylang Ylang, Lemoen

100ml botteltjie

Out of stock

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

All Bitchin’ Merch items are made to order – ensuring you get the right amount of magic in every order. (Up to 7 working days to manufacture.)